Modulekode | CFL 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Implementeer kriteria vir die ontwerp van die beste moontlike leergeleenthede in outentieke kontekste. Strategieë vir die seleksie van die beste formaat vir ‘n sekere leergeleentheid. Strategieë vir die aanbieding van ‘n leergeleentheid op ‘n oortuigende, uitdagende wyse. Metaleergeleenthede. Koöperatiewe leergeleenthede. Stel van metaleervrae om leerkwaliteit te verhoog. Strategie vir terugvoering gee aan leerders om leer in stand te hou sodat leerders maksimaal kan leer. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App